Opens in a new tab

Anna Luttig

Published Work

Showing 1 - 12 of 13 results
  • Kamieskroon

    Waar die blou Kamiesberge hul kruine verhef;en die spitspunt van sneeukop hul hoogte oortref.Waar die…

  • Suidergrens

    Wie sal kan sêwaar Namakwaland se suidgrens lê?Net dié kinders in wie se harte daardie…

  • Waar feetjies en elfies woon

    Iewers in Namakwalandkronkel my hart se veldvoetpaadjiewaarlangs ek in die lente stap,tydsaam, rustig, tree vir…

  • Die verlange loop ver

    Ek verlang soms na daardie wêreldwaar die groot, groot stiltes dwaalen uit barre onherbergsaamheidsoveel ongerepte…

  • Trapvloer 2

    Die wind daarbuite ruik na kaf,die hele huis na pypkaneel.Skottels pannekoek word gebakwant ’n geseënde…

  • Die Trapvloer 1

    Swyende getuies uit ‘n vervloé tyd,toe jy die hartklop van die boerplaas was.Jy en die…

  • Lekkersing se mense

    Hier word vir die lekkerte gesing,baldadig geskaterlag,gesels lat net die honne huil,gekappityt tot douvoordag. Lekkersingers…

  • Die Matjieshuis

    Wanneer die matjieshuis se kleivloer gebeesmis-polish is, en die tafelblad met soutslaai silwerskoon geskrop is.…

  • Plaas vir ‘n appel en ‘n ei!

    n Paar kilometers voordat jy die opstalle van die geskiedkundige plaas Mesklip bereik, sal jy…

  • Halfmens

    Ouman van die Richtersveld,jy wat half lyk soos mens,met jou vaalgroen blare-hoedjie opsoos ‘n dotjie…

  • Bittereinders van Richtersveld

    Tuisland van die Bittereinderswat geen waarde heg aan mor of kla,omdat hy sielsalig gelukkig ismet…

  • Blommeprag

    Namakwalandse blomme pronk en kopspeel weer,net ‘n duisendmaal mooier hierdie keer.Daar deur die Skepper self…

  • Showing 1 - 12 of 13 results