kuieralot® Quick lit
Pull up a chair. Because good stories deserve good company.
From late night thoughts to laugh out loud moments, Quick Lit is where words get their turn around the fire. Real stories. Real voices. Real connection.
Elke Tree Vorentoe
Elke tree vorentoe is ’n voetspoor van glas, wat tog die aarde draEk stap op…
Ek is nog steeds jou Pa…
Ek is nog steeds jou Pa..As jy nie meer luister of omgee wat ek sê…
Ek droom van ‘n vrou
Ek droom van ‘n vrou wat ‘n Ma isMet deernis besig om haar baba te…
Eina
Ek kan nie meer nie.Die pyn lê swaar op my borssoos ’n nag wat nie…
Droë trane
Ek lê wakker wanneer die huis stil asemhaal,die horlosie klop sag soos ’n skuldige hart.Die…
Dankbaar om Weer te Droom
Ek staan stil in die asem van genade, en fluister dankie vir drome wat teruggekeer het. Daar…
Kamieskroon
Waar die blou Kamiesberge hul kruine verhef;en die spitspunt van sneeukop hul hoogte oortref.Waar die…
Suidergrens
Wie sal kan sêwaar Namakwaland se suidgrens lê?Net dié kinders in wie se harte daardie…
Waar feetjies en elfies woon
Iewers in Namakwalandkronkel my hart se veldvoetpaadjiewaarlangs ek in die lente stap,tydsaam, rustig, tree vir…
Die verlange loop ver
Ek verlang soms na daardie wêreldwaar die groot, groot stiltes dwaalen uit barre onherbergsaamheidsoveel ongerepte…
Trapvloer 2
Die wind daarbuite ruik na kaf,die hele huis na pypkaneel.Skottels pannekoek word gebakwant ’n geseënde…
Die Trapvloer 1
Swyende getuies uit ‘n vervloé tyd,toe jy die hartklop van die boerplaas was.Jy en die…

