kuieralot® Quick lit

Pull up a chair. Because good stories deserve good company. 
From late night thoughts to laugh out loud moments, Quick Lit is where words get their turn around the fire. Real stories. Real voices. Real connection.

Showing 13 - 24 of 29 results
  • Elke Tree Vorentoe

    Elke tree vorentoe is ’n voetspoor van glas, wat tog die aarde draEk stap op…

  • Ek is nog steeds jou Pa…

    Ek is nog steeds jou Pa..As jy nie meer luister of omgee wat ek sê…

  • Ek droom van ‘n vrou

    Ek droom van ‘n vrou wat ‘n Ma isMet deernis besig om haar baba te…

  • Eina

    Ek kan nie meer nie.Die pyn lê swaar op my borssoos ’n nag wat nie…

  • Droë trane

    Ek lê wakker wanneer die huis stil asemhaal,die horlosie klop sag soos ’n skuldige hart.Die…

  • Dankbaar om Weer te Droom

    Ek staan stil in die asem van genade, en fluister dankie vir drome wat teruggekeer het. Daar…

  • Kamieskroon

    Waar die blou Kamiesberge hul kruine verhef;en die spitspunt van sneeukop hul hoogte oortref.Waar die…

  • Suidergrens

    Wie sal kan sêwaar Namakwaland se suidgrens lê?Net dié kinders in wie se harte daardie…

  • Waar feetjies en elfies woon

    Iewers in Namakwalandkronkel my hart se veldvoetpaadjiewaarlangs ek in die lente stap,tydsaam, rustig, tree vir…

  • Die verlange loop ver

    Ek verlang soms na daardie wêreldwaar die groot, groot stiltes dwaalen uit barre onherbergsaamheidsoveel ongerepte…

  • Trapvloer 2

    Die wind daarbuite ruik na kaf,die hele huis na pypkaneel.Skottels pannekoek word gebakwant ’n geseënde…

  • Die Trapvloer 1

    Swyende getuies uit ‘n vervloé tyd,toe jy die hartklop van die boerplaas was.Jy en die…

  • Showing 13 - 24 of 29 results
    Categories
    authors
    find your voice

    submit your story

    Get on it