Skape
Die lammers die speel hulle is nie verveel.Die skape gaan na die kamp met elke…
LUISTER GOU
Luister gou:Wil jy nog die verhouding hou,want jy spandeer meer tyd met vriendeso, tel dit…
HOE KON JY?
Hoe kon jy my hart so breek?dis asof jy op my verneuk,al wat ek kon…
Wanneer ons weer leer om om te gee
In die jaagtog van dae en drome,verby skerms en haastige voetstappe,vergeet ons soms hoe maklik…
Vir Ricko
My seun, jy staan stil voor die spieël,en ’n stuk van jou hare het padgegee,soos…
STRUISBAAI
Struisbaai is ‘n asem wat stadig uit my bors gly’n Plek waar tyd sy skoene…
Seashells and Sunshine
In the dawn’s soft glow, I sang her awake,”Good morning, my sunshine,” until dreams start…
Sagtevlei
Hy was ’n klein bruinoog seuntjie,hande vol stof en drome,met ’n windbuks oor sy skoueren…
Pawiljoen van die lewe
Ek sit op die paviljoen van die lewe, ’n stille uitkyk oor paaie wat agter…
Ons Huis is jou Toolbox
(Vir Carmia op haar 18e) My liewe skaterlag, kaalvoet, omgee kinHoe het 18 jaar verby…
Om die Jagvuur
Ons stap die veld binne soos mense wat onthou,dat ons net gaste is in ’n…
Ligtoring
Corné, jy staan soos ’n ligtoring teen die rand van my dae,vasgegiet in rots en…

