Skop jou worries af en dans asof die vuur jou verhoog is. Die kuieralot® Voet Loose Sokkies bring pure kuier-energie — gedruk met die kuieralot-logo en ’n potjiepatroon wat alles gaan oor pret en vryheid. Want wanneer die musiek speel en die gees reg is, is daar net één reël: Voet loose, kuier hard.
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 11,2 cm |
| Size | UK 8-12 |








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.