Vir die legends wat nooit hul veldskoene verloor nie. Die kuieralot® “Attach Vellies Here” Sokkies kom met ’n stout pyletjie wat na jou enkel wys — want dis presies waar jou vellies hoort. Gemaklik, koel en vol attitude, gemaak vir die regte kuieralot®-span wat die reël ken: Geen vellies, geen toegang.








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.