Warm voete, nóg warmer gees. Die kuieralot® Vlamgat Sokkies is vir die bold braaimeesters — die mense wat die vuur saamvat waar hulle ook al gaan. Met die kuieralot®-logo voor en in jou gesig, hou hierdie sokkies nie net jou tone warm nie… hulle steek die vibe aan lank voor die vuur eers aangaan.
kuieralot® Vlamgat Sokkies
Die kuieralot® Vlamgat sokkies bring gewaagde braaimeester-energie met elke tree — warm voete, warmer gees. Warm, kleurvol en trots gebrandmerk, skep dit die atmosfeer lank voordat die vuur aangesteek word.
Original price was: R195,00.R165,75Current price is: R165,75.
6 in stock
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 11,2 cm |
| Size | UK 8-12 |









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.