Gee jou kuier-styl ’n bietjie kleur met die kuieralot™ Royal Gebuigde Pet. Met opvallende 3D-borduurwerk op ’n ryk koningsblou afwerking is hierdie pet gemaak vir gemak en styl. Maklik om te dra, lekker om te wys – waar ook al jy kuier.

Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.