Die kuieralot® Langmou T-hemp is gemaak vir koeler dae, langer aande en daardie kuiers wat aanhou lank nadat die son gesak het. Gemaklik, gemaklik-stylvol en vol daardie onmiskenbare kuieralot®-houding, is dit perfek vir aande om die vuur, naweke weg of sommer net om die kuier saam te vat waarheen jy ook al gaan. Beskikbaar in Black, Royal Olive en Navy, is daar ’n kleur vir elke avontuur. Trek hom aan, bly lekker en kuieralot®.





