Warm voete, nóg warmer gees. Die kuieralot® Vlamgat Sokkies is vir die bold braaimeesters — die mense wat die vuur saamvat waar hulle ook al gaan. Met die kuieralot®-logo voor en in jou gesig, hou hierdie sokkies nie net jou tone warm nie… hulle steek die vibe aan lank voor die vuur eers aangaan.
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 11,2 cm |
| Size | UK 8-12 |









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.