Skoon, stylvol en trots kuieralot® — gereed vir elke kuier. Die klassieke kuieralot® Willy Glas is gemaak vir die legends wat met doel inskink — van weeksaand-kuiers tot voluit braai-vuur stories. Dis die reguit-aan, altyd-gereed glas wat die atmosfeer lig hou, die refills aan die loop hou, en die oomblikke mooi kuieralot® laat bly. Een glas. Eindelose kuier. Altyd klassiek.
| Weight | 0,34 kg |
|---|---|
| Dimensions | 9 × 9 × 18,1 cm |
| Product Dimensions | 14 x 6.5 x 6.5 mm |





Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.