Die kuieralot® Vlekvrye Staal Koppie is gemaak om van geslag tot geslag oor te gee — ’n ware nalatenskap vir families wat weet hoe om te kuier. Eenvoudig, stewig en gebou vir enige terrein, voel dit net so tuis by die kampvuur as langs die braai, of enige plek waar goeie geselskap saamkom. Gemaak van hoëgehalte vlekvrye staal hou hierdie koppie jou drankie koel en jou humeur warm, met die gegraveerde kuieralot®-logo wat ’n tydlose, legendariese finishing touch gee. Onbreekbaar, ongepla en onmiskenbaar kuieralot® — dis die koppie wat bewys kwaliteit is nie net ’n kenmerk nie… dit’s ’n nalatenskap. Want legends hou vir ewig — en die koppie waaruit hulle drink, moet ook.









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.