kuieralot® Oranje Visor

Skop die kuier-gees ’n rat hoër met die kuieralot™ Oranje Visor. Helder, vrolik en gemaak vir sonnige dae – hierdie visor hou die son uit jou oë terwyl jou styl uitstaan.

R195,00

Skop die kuier-gees ’n rat hoër met die kuieralot™ Oranje Visor. Helder, vrolik en gemaak vir sonnige dae – hierdie visor hou die son uit jou oë terwyl jou styl uitstaan. Liggewig en gemaklik, perfek vir buite-kuier, sportdae en ontspanne naweke in die son.

Wat mense sê

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om jou sê te sê oor “kuieralot® Orange Visor”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui