Hou dit koel en kuier lekker met die kuieralot™ Sky Visor. Liggewig, gemaklik en maklik om te dra – perfek vir sonnige dae en ontspanne uitstappies. Die skoon ontwerp hou die son uit jou oë terwyl die kuier-gees saamgaan, van oggendstappies tot lang dae buite.








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.