Sierlik, subtiel en gereed vir enige geleentheid — die kuieralot® Swart Sokkies met Logo-Patroon bewys dat stille selfvertroue steeds groot gees bring. Met die logo-patroon dwarsdeur geweef, is hulle gemaak vir die legends wat weet: jy hoef nie hard te praat om hard te kuier nie.
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 11,2 cm |
| Size | UK 8-12 |








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.