Helder, bold en vol energie — die kuieralot® Blou Sokkies met Logo-Patroon gee ’n bietjie swagger aan elke stap. Bedek met die ikoniese logo-patroon roep hulle van enkel tot toon: kom ons beweeg! Dra hulle luid, dra hulle trots, en smelt nooit weer weg in ’n kuier nie.
| Weight | 0,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 11,2 cm |
| Size | UK 8-12 |








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.