Kaalvoet — maar maak dit fashion. Hierdie vleeskleurige wonders bring al die humor sonder die moeite. Perfek vir daardie tye wanneer jy wil lyk asof jy voluit kaalvoet gaan. Die kuieralot® Kaalvoet Sokkie is ideaal vir die persoon wat eenvoudig nie skoene dra nie. Want niks sê kaalvoet soos ’n Kaalvoet Sokkie nie.








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.