Opens in a new tab

kuieralot® Quick lit

Trek ’n stoel nader. Want goeie stories verdien goeie geselskap.
Van laataand-gedagtes tot lekkerlag-oomblikke — Quick Lit is waar woorde hul beurt om die vuur kry. Regte stories. Regte stemme. Regte konneksie.

Kategorieë
Filter - Checkbox
Contributors
Filter - Checkbox
Showing 25 - 36 of 44 results
  • Droë trane
    JC De Clerk

    Ek lê wakker wanneer die huis stil asemhaal,die horlosie klop sag soos ’n skuldige hart.Die…

  • Dankie my krieket weduwee
    JC De Clerk

    Soos soveel keer vantevore kan ek vanoggend net weer op my knieë gaan en my…

  • Dankbaar om Weer te Droom
    JC De Clerk

    Ek staan stil in die asem van genade, en fluister dankie vir drome wat teruggekeer het. Daar…

  • Corne verjaar
    JC De Clerk

    Jou verjaarsdag. Spesiale dag vir die spesiaalste vrou.  Ek sit by die dr met Hugo…

  • Corné se sag is hart
    JC De Clerk

    Jip. En so sit ek in ‘n vliegtuig op die oggend wat ek langs jou…

  • Boeties
    JC De Clerk

    Verse 1  We brought them home with open arms, Two bright lights, two restless storms. The world…

  • Kamieskroon
    Anna Luttig

    Waar die blou Kamiesberge hul kruine verhef;en die spitspunt van sneeukop hul hoogte oortref.Waar die…

  • Suidergrens
    Anna Luttig

    Wie sal kan sêwaar Namakwaland se suidgrens lê?Net dié kinders in wie se harte daardie…

  • Waar feetjies en elfies woon
    Anna Luttig

    Iewers in Namakwalandkronkel my hart se veldvoetpaadjiewaarlangs ek in die lente stap,tydsaam, rustig, tree vir…

  • Die verlange loop ver
    Anna Luttig

    Ek verlang soms na daardie wêreldwaar die groot, groot stiltes dwaalen uit barre onherbergsaamheidsoveel ongerepte…

  • Trapvloer 2
    Anna Luttig

    Die wind daarbuite ruik na kaf,die hele huis na pypkaneel.Skottels pannekoek word gebakwant ’n geseënde…

  • Die Trapvloer 1
    Anna Luttig

    Swyende getuies uit ‘n vervloé tyd,toe jy die hartklop van die boerplaas was.Jy en die…

  • Showing 25 - 36 of 44 results
    Kategorieë
    Filter - Checkbox
    Contributors
    Filter - Checkbox
    Vind jou stem

    Vertel jou storie

    begin net