Want om by ’n kuier op te daag met leë hande is net nie hoe dinge gedoen word nie. Die kuieralot® Wyn Dra Sakkie laat jou toe om jou gunsteling bottels stylvol saam te neem, en hou twee bottels netjies en veilig terwyl jy oppad is na die braai, ’n ete, of ’n naweek samekoms.
Gemaak van duursame tekstuurleer met opvallende stikwerk en ’n stewige ingeboude handvatsel, is hierdie gestruktureerde sakkie ontwerp vir maklike dra en moeiteloze styl. Afgewerk met ’n veilige leerband om alles in plek te hou, is dit die perfekte metgesel vir etes saam met vriende, pieknieks, of om ’n goeie bottel as geskenk te gee. Want ’n goeie kuier begin altyd met goeie wyn.









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.