Laat jou innerlike kuier-held los met die kuieralot® Man T-hemp. Wanneer die kuier ernstig raak en die gees ’n reddingsaksie nodig het, tree hierdie hemp in. Die oomblik wat jy dit aantrek, is dit vol-on superheld-modus — hande wat die hemp oopruk om die kuieralot-logo te wys wat trots op jou bors klop. ’n Braw ou herinnering dat daar in elke gewone mens ’n kuier-legende skuil wat gereed is om in te spring, die vibe aan te steek en die hele span se gees hoog te hou.
-
Swart Hemp Materiaal: 160g / 100% Katoen vir daai sagte, klassieke gevoel
-
Charcoal Melange Hemp Materiaal: 160g / Polikatoen 65/35 vir liggewig gemak en duursaamheid
-
Pasvorm: Ontspanne unisex pas — want elke held verdien spasie om asem te haal
-
Ontwerp: Superman-styl hemp-oopruk met die ikoniese kuieralot® -logo in die middel van jou “super-bors”
-
Versorging: Moenie tuimeldroog of op die print stryk nie. Masjienwasbaar — geen kryptoniet-krag nodig nie
Roep jou innerlike held op, steek die gees aan, en wys vir almal: jy is gebore om te kuieralot®









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.