The kuieralot® Evolution T-Shirt brings big kuier energy, showing humanity’s true peak: lifting a potjie with pride. A fun, bold salute to the final form of any legend — the braai master.
Lig jou gees na die next level met die kuieralot® Evolution T-hemp. Hier sien jy die ware toppunt van menslike vooruitgang: van regop stap… tot met trots ’n potjie lig. Hierdie hemp bring groot kuier-energie en vier die finale vorm van enige legende — die braaimeester. Want kom ons wees eerlik… evolusie was nog altyd oppad kuier toe.
-
Swart Hemp Materiaal: 160g / 100% Katoen vir heeldag gemak
-
Charcoal Melange Hemp Materiaal: 160g / Polikatoen 65/35 vir sagtheid en duursaamheid
-
Pasvorm: Ontspanne unisex pas — perfek vir elke stadium van evolusie
-
Ontwerp: Klassieke evolusie-progresie wat eindig met ’n man wat ’n kuieralot®-styl potjie vashou
-
Versorging: Moenie tuimeldroog of op die print stryk nie. Masjienwasbaar — geen gevorderde wasvaardighede nodig nie
Dra dit met trots en wys vir die wêreld: die grootste prestasie van die mensdom is nog steeds ’n goeie kuier.
| Colour | Black, Charcoal Melange |
|---|---|
| Size | 4XL, M, L, XL, 2XL, 3XL |









Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.