Die ultieme sidekick vir enige ernstige braaier. Hierdie kuieralot® Swarthout Braai Plankie is vervaardig uit duursame swarthout en bring styl én praktiese funksie na die braai — volledig met die kuieralot®-logo en ingeboude holtes by elke hoek vir jou bakkies sous of dip. Dis nie net ’n opdienplank nie, dis ’n gesprekbeginner. Want regte kuier-legendes weet: presentasie tel net soveel soos die braai.















Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.