Vir die perfeksioniste van die braaiwêreld is die kuieralot® Swarthout 3-in-1 Braai Plankie waar vakmanskap en suiwer kuier-magic ontmoet. Gemaak van duursame swarthout, is hierdie 3-in-1 plankie ontwerp om elke oomblik om die tafel en vuur te laat uitstaan. Die plankie kom met twee afneembare hoekbordjies — elk met plek vir twee bakkies — sodat elke gas hul eie dip-sone en smaak-koninkryk het. Gebruik die borde saam vir ’n opdien-uitstaller van formaat, of versprei dit wanneer die kuierkring groter raak. Prakties? Beslis. Stylvol? Altyd. Hierdie is nie net ’n opdienoplossing nie — dis ’n volle kuier power move in die wêreld van plankie-braai.
| Weight | 4,5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 37 × 60 × 3,2 cm |
| Product Dimensions | 37 x 60 x 3.2 cm |














Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.