Braai by die see was nog nooit so cool nie! Ontmoet die kuieralot® Beach Bibber Baadjie — die ultimate bierbottel mou vir die ultimate Suid-Afrikaanse strand kuier. Met sy Surf & Turf-branding bring hierdie stewige neopreen Bibber Baadjie twee dinge bymekaar wat Suid-Afrikaners uitstekend doen: Die see en die braai.
Skuif eenvoudig jou bierbottel in die neopreenmou, rits hom toe en begin kuier! Die isolasie help om jou bier langer koud te hou, terwyl die stywe pasvorm jou ’n gemaklike kuieralot®-greep gee. Of jy nou na die branders kyk, rondom die vuur staan of wag vir die volgende stuk seekos om op die rooster te land — jou bier bly koud, beskerm en sommer lekker cool.
kuieralot® Beach Bibber Baadjie, hou jou bier kouer as die water.





