As dit kwaliteit is, kom dit in ’n sak. Hierdie duursame kuieralot® Roostersak met Handvatsel is vir die persoon wat in gemak én klas glo. Die Roostersak hou jou slide-away handvatselrooster knus, skoon en altyd gereed vir diens. Stewig, prakties en trots gebrandmerk. Met velcro aan drie kante vou die sak heeltemal oop — perfek vir ’n skoon, soliede werkoppervlak wanneer jy jou rooster laai of aflaai. Gemaak van geharde, maklik-skoonmaakbare materiaal, is hierdie sak so betroubaar soos jou beste braaispeserye. Dis die sak waarvan elke rooster deel wil wees.
Nota: Die braairooster is nie by die aankoop ingesluit nie.







Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.