Skoon, stylvol en trots kuieralot® — die klassieke kuieralot® Zombie Glas is gemaak vir die mense wat weet elke groot kuier begin met ’n ordentlike inskink. Subtiele logo, stewige gevoel, en gereed vir enigiets — van softies tot iets ’n bietjie sterker. Want wanneer die kuier lekker vloei, bly hierdie glas nooit lank leeg nie.






Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.