Opens in a new tab

kuieralot® Braai Bibber Baadjie

Die kuieralot® Braai Bibber Baadjie hou jou bier langer koud, gee jou ’n lekker stewige greep en bring hope braai-houding saam. Met sy Living Off The Grid-handelsmerk, zip eenvoudig jou bier toe, bly koel en kuier in styl.

R195,00

14 in stock

Hou hom koud. Gryp hom stewig. Lyk sommer flippen cool. Ontmoet die kuieralot® Braai Bibber Baadjie, die ultimate klein neopreen-baadjie vir jou bierbottel. Skuif eenvoudig jou bier in die mou, rits hom toe en begin kuier! Die neopreen-isolasie help om jou bier langer koud te hou, terwyl die stywe pasvorm jou ’n behoorlike kuieralot®-greep op jou bottel gee.

Maar dié baadjie gaan nie net oor koue bier nie...DIT LAAT JOU OOK COOL LYK! Met sy Living Off The Grid-branding en onmiskenbare Kuieralot-houding, is die Braai Bibber Baadjie die perfekte bykomstigheid vir die ou wat wil uitstaan rondom die vuur.

Niemand hoef te raai wie is die coolste ou rondom die braai. Jy is kuieralot® cool.

Weight 0,08 kg
Dimensions 11 × 11 × 11,2 cm
Product Dimensions

19 x 9.5 cm