Opens in a new tab

kuieralot® Bos Bibber Baadjie

Die kuieralot® Bos Bibber Baadjie hou jou bier langer koud, terwyl dit jou bottel ’n geharde kamoefleer-voorkoms en stewige greep gee. Gemaak vir braais, kamp, visvang en kuiers om die vuur, zip eenvoudig jou bier toe, bly koel en gaan Bos.

R195,00

19 in stock

Koel bier. Vaste greep. Bos-houding. Die Kuieralot Bos Bibber Baadjie is gemaak vir die man wat die bos, die vuur en ’n lekker kuier verstaan. Hierdie stewige neopreen-bierbottelbaadjie trek ’n camouflage-jassie om jou bier. Skuif jou bottel in, rits hom toe, en jy’s reg vir die vuur. Die neopreen help om jou bier langer koud te hou, terwyl die stewige pasvorm jou ’n goeie, veilige Kuieralot-greep gee.

Lank voor daar krag, WiFi, slim fone of selfs ’n ordentlike braai tang was, was daar ’n vuur, twee manne en ’n lekker kuier. Die camouflage-ontwerp bring daardie oorspronklike bos gevoel terug — perfek vir die kamp, jag, visvang, boma, braai of enige plek waar daar ’n vuur brand en ’n bier koud moet bly.

Bly koel en gaan Bos.

Weight 0,08 kg
Dimensions 11 × 11 × 11,2 cm
Product Dimensions

19 x 9.5 cm