Die kuieralot® Vlekvrye Staal Opvou Mini Braai is die ultieme reismaat vir elke spontane kuier-oomblik. Opvou-baar, dra-baar en duursaam — gemaak vir vinnige vure, goeie kos en nóg beter geselskap. Perfek vir die strand, die bos of agter in die bakkie — want met kuieralot® gaan die braai waar jy gaan.
| Weight | 10,6 kg |
|---|---|
| Dimensions | 37 × 52 × 6 cm |
| Product Dimensions | 37 x 52 x 6 cm |












Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.