Wat koop jy vir die persoon wat al klaar alles het? Niks. Absoluut niks.
Die perfekte geskenk vir iemand wat… wel, niks nodig het nie.
En hoor hier — as ons vir jou niks kan verkoop, dink net wat ons vir jou produk kan doen.
| Weight | 0,001 kg |
|---|---|
| Dimensions | 12 × 6,3 × 0,01 cm |
| Product Dimensions | 12 x 6.3 cm |







Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.