kuieralot™ Signal T-shirt

The kuieralot® Signal T-Shirt calls in the gees with a bold braai-pot signal in the sky — because when the vibe needs saving, the hero is you. Soft, comfortable, and full of kuier attitude for any day you’re called to duty.

R395,00

Roep die gees nader met die kuieralot® Signal T-hemp. Wanneer die vibe laag is en die braai-span ’n bietjie backup nodig het, is daar net één held om te bel — en nee, dis nie Batman nie. Dis jy. En hierdie keer is die sein in die lug nie ’n vlermuis nie… dis ons ikoniese kuieralot-braaipot wat helder skyn soos ’n baken van goeie tye, beter geselskap en hope kuier. Gemaak van sagte, asemende materiaal, hou hierdie hemp jou gemaklik — of jy nou die dag red, die braai red, of net jou waardigheid red ná ’n lang week.

  • Swart Hemp Materiaal: 160g / 100% Katoen vir heeldag gemak

  • Charcoal Melange Hemp Materiaal: 160g / Polikatoen 65/35 vir ekstra sagtheid en duursaamheid

  • Pasvorm: Ontspanne unisex pas — ideaal vir alle superhelde, sidekicks en kuierkonings

  • Ontwerp: Batman-geïnspireerde silhoeët met die kuieralot® -braaipotsein wat trots in die agtergrond skyn

  • Versorging: Moenie tuimeldroog of op die print stryk nie. Masjienwasbaar en lae onderhoud — want selfs helde kry ’n dag af.

So komaan… trek jou “cape” aan, steek die sein aan, en wys die wêreld: as kuier roep, dan antwoord jy.

Colour

Black, Charcoal Melange

Size

4XL, M, L, XL, 2XL, 3XL

Wat mense sê

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om jou sê te sê oor “kuieralot™ Signal T-shirt”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui