Die kuieralot® Yskasmagneet Botteloopmaker is nie net nóg ’n magneet nie — dis ’n chic magneet.
Gegiet in die gladde vorm van ’n kredietkaart en slim toegerus met ’n ingeboude botteloopmaker, is dit ’n ontwerp wat die braaiwêreld nog nie gesien het nie.
Slim. Dun. Stylvol. Altyd gereed om méér oop te maak as net ’n gesprek.
Die kredietkaart-look knik speels na die ou gesegde oor “die pad na ’n meisie se hart” — en dis presies waar die kuieralot® Yskasmagneet – Chic Magnet skitter: praktiese bekoring met ’n stoute twist. Plak dit op jou yskas en kyk hoe gaste vra waar jy dit in die hande gekry het.
kuieralot® Yskasmagneet — Gee waarde aan jou yskas.








Wat mense sê
Daar is nog geen resensies nie.